geldeenheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geldeenheid | geldeenhede |
-
(lêer)
- geld•een•heid
- (finansieel) Die eenheid van geld in enige vorm soos dit gebruik word as 'n ruilmiddel, veral sirkulerende banknote en muntstukke. 'n Stelsel van ruilmiddels wat algemeen gebruik word, gewoonlik deur 'n nasie uitgegee.
- Mense verloor hulle vertroue in die land se geldeenheid.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor geldeenheid.