Gaan na inhoud

geloofsgeneser

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  geloofsgeneser    geloofsgenesers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  geloofsgenesertjie     geloofsgenesertjies  
Dit sal 'n geloofsgeneser help wanneer tot God gebid word as die een vir wie gebid word, ook saam glo dat God hom/haar sal genees.