gelykbenig
Voorkoms

| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | gelykbenig | gelykbenige | gelykbenigs |
- ge•lyk•be•nig
- (wiskunde) wat twee lynstukke van gelyke lengte het
- Sommige driehoeke en trapesiums is gelykbenig
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|