Gaan na inhoud

gelykbenige driehoek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gelykbenige driehoek
Naamwoordfrase
gelykbenige driehoek
gelykbenige + driehoek
ge•lyk•be•ni•ge drie•hoek
(wiskunde) 'n Driehoek met twee identiese sye en twee identiese hoeke
  1. ’n Gelykbenige driehoek is nie noodwendig ’n gelyksydige driehoek nie (net twee sye is ewe lank)[1]
Driehoek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: isosceles triangle(en)
Nederlands: gelijkbenige driehoek(nl) m