gelykgestelde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | gelykstel |
| Werkwoordelik | gelykgestel |
| Naamwoordelik | gelykgestel, gelykgestelde |
| Negatief | ongelykgestelde |
- ge•lyk•ge•stel•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gelykgestel; wat gelykgestel word of is
- 'n Sekondêre uitset was die gelykgestelde koste van energie waardes vir van die energie opwekkingstegnologieë. [1]