gelykstel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stel gelyk |
| (in bysin) | ... dat ek | gelykstel |
| Verlede Tyd | ek | het gelykgestel |
| Onbepaalde wys | gelyk te stel | |
| Teenwoordige deelwoord | gelykstellend,gelykstellende | |
| Verlede deelwoord | gelykgesteld, gelykgestelde | |
- ge•lyk•stel
- (wiskunde) Om twee wiskundige uitdrukkings te koppel met 'n gelykaanteken en 'n vergelyking te vorm.
- Onthou dat ons hier weer werk met eksponente, dus is dit noodsaaklik om die grondtalle in dieselfde vorm te kry en dan die eksponente gelyk te stel aan mekaar.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|