Gaan na inhoud

gelyksydige driehoek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gelyksydige driehoek
Naamwoordfrase
gelyksydige driehoek
gelyksydige + driehoek
ge•lyk•sy•di•ge drie•hoek
(wiskunde) 'n Driehoek met drie identiese sye en drie identiese hoeke van 60°
  1. ’n Gelyksydige driehoek het drie hoeke van 60°. Wanneer jy ’n gelyksydige driehoek met behulp van sirkels konstrueer kan jy dus een van die driehoeke as jou 60°-hoek gebruik.[1]
Driehoek

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: equilateral triangle(en)
Nederlands: gelijkzijdige driehoek(nl) m