Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- vorm die verlede tyd van meng
- vorm die lydende vorm van meng
- Ek het toe die Amarula en gif in hul glase gemeng en vir hulle gegee. [1]
- 'n Vaste stof soos gipspoeier en 'n vloeistof, soos water kan gemeng word om ʼn harde pleister te maak as stut vir 'n gebreekte been [2]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat gemeng is of word
- Pleister: Water en sement gemeng om iets te bedek.[2]