gemengde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | meng |
| Werkwoordelik | gemeng |
| Naamwoordelik | gemeng, gemengde |
| Negatief | ongemeng, ongemengde |
- ge•meng•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gemeng: wat gemeng is of word
- In daardie dae het my grootouers 'n gemengde boerdery gehad: skape, varke, koeie en selfs aarbeie. [1]