gemerk
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | merk |
| Werkwoordelik | gemerk |
| Naamwoordelik | gemerk, gemerkte |
| Negatief | ongemerk, ongemerkte |
- ge•merk
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Oplettende lesers sou miskien gemerk het dat daar 'n spellingverskil tussen die landnaam Oekraïne en die afgeleide byvoeglike naamwoord Oekraïens(e) is: In die landnaam is daar slegs 'n -ï-, terwyl die byvoeglike naamwoord -ïe- het. [1]
- Die hoofrede waarom vee gemerk moet word, is om diere te identifiseer op grond van hul eienaars en afkoms.[2]
- Naawoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat gemerk is of word
- Vind elk van die onbekende hoeke gemerk in die figuur hieronder.[3]