gemerkte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | merk |
| Werkwoordelik | gemerk |
| Naamwoordelik | gemerk, gemerkte |
| Negatief | ongemerk, ongemerkte |
- ge•merk•te
- Naawoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gemerk: wat gemerk is of word
- Sy het Woensdag douvoordag haar kruisie by ʼn stempunt in die Wes-Kaap gaan trek en ʼn foto van haar gemerkte duim en bababoepie op Instagram gedeel[1]