Gaan na inhoud

gemmer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gemmer
Enkelvoud Meervoud
  gemmer     
gem•mer
(plante), (kookkuns) die risoom van die plant op Wikispecies Zingiber officinale wat gebruik word as 'n lekkerny, tee, medisyne of spesery.
Gemmer is my gunsteling onder gunstelinge. Dit werk soos 'n bom teen naarheid.[1]
Gemmerbier

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ginger(en)
Esperanto: zingibro(eo)
Nederlands: gember(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor gemmer.