Gaan na inhoud

gemobiliseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordmobiliseer
Werkwoordelikgemobiliseer  
Naamwoordelikgemobiliseer, gemobiliseerde  
Negatiefongemobiliseerd, ongemobiliseerde
ge•mo•bi•li•seer
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van mobiliseer
  2. vorm die lydende vorm van mobiliseer
  1. Fred Kekana, waarnemende Gautengse polisiekommissaris, het hulpbronne gemobiliseer en 'n beroep op die gemeenskap van Reigerpark gedoen [1]
  2. Dit wil voorkom asof hemisellulose gedurende die herfs in die wortelweefsel gemobiliseer word, moontlik om aktiefgroeiende haarwortels te onderhou. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gemobiliseer word of is
  1. Met sy burgermagreserwes te volle gemobiliseer het SA net een soldaat vir elke 2 s vk km, of een vir elke 50 van die swart bevolking.[3]