Gaan na inhoud

gemobiliseerde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordmobiliseer
Werkwoordelikgemobiliseer  
Naamwoordelikgemobiliseer, gemobiliseerde  
Negatiefongemobiliseerd, ongemobiliseerde
ge•mo•bi•li•seer•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gemobiliseer: wat gemobiliseer word of is
  1. ’n Werklik slegte scenario vir Suid-Afrika is een waarin die ekonomie in duie stort, gemobiliseerde politieke verwagtinge (soos verhoogde toelae, afleggings, kleiner salarisse ens) nie aan voldoen kan word nie, en wat op sy beurt lei tot ontevredenheid en die gepaardgaande eskalering van konflik en geweld in ’n reeds onstabiele samelewing.[1]
Enkelvoud Meervoud
  gemobiliseerde    gemobiliseerdes  
Iemand wat gemobiliseer word of is
  1. Die sentiment was veel sterker teenwoordig by die mobiliseerders as by die gemobiliseerdes.[2]