Gaan na inhoud

genees

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek genees  
Verlede Tyd  ek  het genees    
Teenwoordige deelwoord genesend   
Verlede deelwoord geneesde   
ge•nees
(medies) die gesondheid herstel na 'n siekte of verwonding
'n Pragtige, geneesde fris seuntjie staan vandag voor my.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: heal(en), cure(en)
Nederlands: genezen(nl)