Gaan na inhoud

genootskap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  genootskap    genootskappe  
   
(lêer)
ge•noot•skap
'n Georganiseerde groep mense wat 'n bepaalde gemeenskaplike doel het
  1. Reeds in die eerste maand van die Genootskap se bestaan, het die Bloemfonteinse stadsklerk hulle genader met 'n versoek om geskikte Franse name vir die strate van die nuwe uitbreiding Bayswater aan die stadsraad voor te lê[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: society(en), fellowship(en)
Nederlands: genootschap(nl) o