Gaan na inhoud

geofiet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Disa afra, een van baie Suid-Afrikaanse geofiete
Enkelvoud Meervoud
  geofiet    geofiete  
ge•o•fiet
(plantkunde) 'n Lewensvorm van 'n tweejarige of meerjarige landplant waarin slegs die ondergrondse dele 'n ongunstige tydperk, soos 'n winter, warm somer of 'n tydperk van skaduwee, oorleef
  1. Karoo kan tot wêreld-erfenisgebied verklaar word. [...] Benewens jaarlikse blommeprag spog dié streek met 'n groot aantal geofiete en dwergvetplante. [1]

    Hiponieme

Bolgewas


    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: geophyt(en)
Nederlands: geofyt(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor geofiet.