geologies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | geologies | geologiese | geologies |
- ge•o•lo•gies
- (wetenskap) Met betrekking tot geologie
- Die ondersoek het deel gevorm van 'n uitgebreide geologiese opname in 1947 in verband met die beoogde Oranje-Visriviertonnel. [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|