Gaan na inhoud

gepaar

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordpaar
Werkwoordelikgepaar  
Naamwoordelikgepaard, gepaarde  
Negatiefongepaard, ongepaarde
Werwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van paar
  2. vorm die lydende vorm van paar
  1. Wyfies wat gepaar het begin eiers lê twee dae nadat volwassenes verskyn. As die wyfie nie gepaar het nie, lê sy onbevrugte eiers.[1]
  2. Wanneer moet 'n jongooi gepaar word? Op 'n spesifieke ouderdom of massa? Daar is verskillende menings daaroor [2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: paired(en)
Nederlands: gepaard(nl)