Gaan na inhoud

gepaard

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordpaar
Werkwoordelikgepaar  
Naamwoordelikgepaard, gepaarde  
Negatiefongepaard, ongepaarde
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Wat in pare of saam gevind word
  2. (chemie) wat 'n ander elektron in dieselfde orbitaal met teenoorgestelde spin het
  1. Maar die apostel Paulus se raad was: “So ook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met beskeidenheid en ingetoënheid, nie met vlegsels of goud of pêrels of kosbare klere nie.”—1 Timotheüs 2:9.[1]
  2. Pauli se uitsluitingsbeginsel
    - twee elektrone per orbitaal (gepaard)
    - wat in teenoorgestelde rigtings spin[2]

    Antonieme

Ongepaard
«gepaard gaan»
om hulself gelyktydig te manifesteer; om selde of nooit onafhanklik te gebeur nie

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: paired(en)
Nederlands: gepaard(nl)