gepaarde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | paar |
| Werkwoordelik | gepaar |
| Naamwoordelik | gepaard, gepaarde |
| Negatief | ongepaard, ongepaarde |
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gepaard Wat gepaard is
- (chemie) wat 'n ander elektron in dieselfde orbitaal met teenoorgestelde spin het
- ..
- 'n Orbitaal bevat slegs twee gepaarde elektrone.[1]