Gaan na inhoud

gepot

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordpot
Werkwoordelikgepot  
Naamwoordelikgepot, gepotte  
Negatiefongepot, ongepotte
ge•pot
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van pot
  2. vorm die lydende vorm van pot
  1. Die een en enigste keer wat ek tevore in die VSA was, was toe ekke nog net sewe jaar oud was, en ek kan regtig nie onthou dat ek my toe so wangedra het, soos om ’n toekomstige president te gepot het nie.[1]
  2. En nog groter blapse met hofsake waar die SAPD op hulle neus gepot is, telkens waar hulle Booysen probeer aankla het.[2]
Naawoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gepot is of word
  1. Okay dis nie n resep nie ... varkboud gepot braai[3]