Gaan na inhoud

gepubliseer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek publiseer  
Verlede Tyd  ek  het gepubliseer        
ge•pu•bli•seer
Voltooide deelwoord van publiseer.
Die eerste uitgawe van Ensiklopedie van Suidelike Afrika is in 1967 gepubliseer en het uit 'n enkele deel van 610 bladsye bestaan.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: published(en)
Nederlands: gepubliceerd(nl)