gerangskik
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | rangskik |
| Werkwoordelik | gerangskik |
| Naamwoordelik | gerangskik, gerangskikte |
| Negatief | ongerangskik, ongerangskikte |
- ge•rang•skik
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Die keuringsproses het 'n beoordelingspaneel ingesluit wat kandidate volgens onderhoude en bevoegdheidstoetse gerangskik het [1]
- Wanneer inperkingsvlakke in distrikte beslis word, sal distrikte weekliks gerangskik word volgens die gemiddelde aantal Covid-19-gevalle hulle per week aanteken, sê dr. Zweli Mkhize. [2]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat gerangskik is of word
- Volgens die model van ’n atoom wat jy in Graad 10 geleer het, bestaan die atoom uit ’n sentrale kern wat deur elektrone, gerangskik in vaste energievlakke, omring word.[3]