gerangskikte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | rangskik |
| Werkwoordelik | gerangskik |
| Naamwoordelik | gerangskik, gerangskikte |
| Negatief | ongerangskik, ongerangskikte |
- ge•rang•skik•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gerangskik: wat gerangskik is of word
- Die eerste gedeelte van die Woordeboek (p. 1-68) bevat die alfabeties gerangskikte Engelse terme en die Afrikaanse ekwivalente. Die tweede gedeelte bevat die alfabeties gerangskikte Afrikaanse terme en die Engelse ekwivalente. [1]