geresulteer
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | resulteer |
| Werkwoordelik | geresulteer |
- ge•re•sul•teer
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- vorm die verlede tyd van resulteer
- Dit is nie soseer 'n geval van dubbele vergoeding nie maar 'n geval dat die eiser nie werklik skade ervaar nie maar deur die verweerder daarvoor vergoed word asof die skade werklik geresulteer het. [1]