Gaan na inhoud

gerief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  gerief    geriewe  
   
(lêer)
ge•rief
'n Ding of omstandigheid wat welkom is en die lewe 'n bietjie makliker of aangenamer maak.
  1. Die Burger het vroeër berig plaasgeboue en geriewe van vakansie- en ontspanningsoorde op die oewer van die dam sal gesloop word [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: amenity(en)
Nederlands: gerief(nl) o