Gaan na inhoud

geroesemoes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  geroesemoes     
ge•roe•se•moes
Die klank van baie stemme wat deur mekaar praat
'n Geroesemoes van mense het soos 'n stroom water deur die kultuurtuiste se hekke gestroom en hulle in hul duisende op die markplein en op die monument se trappe tuisgemaak[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: buzz(en), chatter(en)
Nederlands: geroezemoes(nl) o