Gaan na inhoud

gerook

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordrook
Werkwoordelikgerook  
Naamwoordelikgerook, gerookte
ge•rook
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van rook
  2. vorm die lydende vorm van rook
  1. Al my vriende wie gerook het op skool, se ouers het nie gerook nie[1]
  2. Daar mag boonop ook in geen gebiede wat vir die duur van die Spele deur die reëlingskomitee beheer word, gerook word nie.[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. predikatief of bywoordelik: wat gerook is of word; terwyl dit gerook word of is.
  1. Whiskies vir hierdie soort kos en wyn pas goed saam, of jy kan 'n whisky kies wat diametraal teenoorgesteld is (nie gerook nie) om te kontrasteer met die gerookte salmnote[3]
Enkelvoud Meervoud
  gerook     
Die gewoonte om te rook
  1. Ek was al 'n week geskors oor my gerook en gefight.[4]