Gaan na inhoud

gerookte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordrook
Werkwoordelikgerook  
Naamwoordelikgerook, gerookte  
Negatiefongerook, ongerookte
ge•rook•te
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gerook: wat gerook is of word; terwyl dit gerook word of is.
  1. Whiskies vir hierdie soort kos en wyn pas goed saam, of jy kan 'n whisky kies wat diametraal teenoorgesteld is (nie gerook nie) om te kontrasteer met die gerookte salmnote[1]