Gaan na inhoud

geryp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordryp
Werkwoordelikgeryp  
Naamwoordelikgeryp, gerypte  
Negatiefongeryp, ongerypte
ge•ryp
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van ryp
  1. Die moontlikheid van blousuurvergiftiging verhoog kort nadat dit geryp het.[1]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat geryp is
  1. Die brander sal nie brand nie, Die propaansilinder is geryp, Wag totdat die propaansilinder opwarm en ongeryp word. Verstopping in opening,[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ripened(en); frosted(en)
Nederlands: gerijpt(nl)