Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- vorm die verlede tyd van skiet
- vorm die lydende vorm van skiet
- Nou in die verlede: Die dag toe David Pratt Suid-Afrika se eerste minister geskiet het. [1]
- Die vrou (64) wat Maandagaand in haar plaashuis in Limpopo geskiet is, is getraumatiseerd en “herleef heeltyd die voorval”. [2]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- predikatief of bywoordelik: wat geskiet is of word; terwyl dit geskiet word of is.
- In sy arm geskiet het hy weggehardloop