Gaan na inhoud

geskiete

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordskiet
Werkwoordelikgeskiet  
Naamwoordelikgeskiet, geskiete
geskote
ge•skie•te
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van geskiet: wat geskiet is of word; terwyl dit geskiet word of is.
  1. Net duskant het sy dogter se voos geskiete motor gestaan - daar waar die bloedplas op die harde teerpad lê.[1]