geskote
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | skiet |
| Werkwoordelik | geskiet |
| Naamwoordelik | geskiet, geskiete geskote |
- ge•sko•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van geskiet: wat geskiet is of word; terwyl dit geskiet word of is.
- Foto's wat hy gestuur het, toon hom as 'n wakker oubaas saam met gaste, of op 'n jagtog by 'n geskote buffel. [1]