Gaan na inhoud

geskryf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek skryf  
Verlede Tyd  ek  het geskryf        
ge•skryf
Voltooide deelwoord van skryf.
Jac Conradie was die outeur en mede-outeur van verskeie boeke en het ook verskeie artikels geskryf.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wrote(en)
Nederlands: geschreven(nl)
Enkelvoud Meervoud
  geskryf    
Wat geskrywe is.
Die lelike geskryf moet nou end kry.