Gaan na inhoud

geslagsryp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   geslagsryp    geslagsrype     
geslag + ryp met voegsel -s-
   
(lêer)
ge•slags•ryp
(biologie), (landbou) in staat om te reproduseer
  1. Wanneer 'n bokram of skaapram 60% van sy volwasse liggaamsmassa bereik het, is die ramme geslagsryp, maar geslagsryp is nie teelgeskik nie.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sexually mature(en)
Nederlands: geslachtrijp(nl)