geslote
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | sluit |
| Werkwoordelik | gesluit |
| Naamwoordelik | gesluit, gesluite, geslote |
| Negatief | ongesluit, ongesluite, ongeslote |
- ge•slo•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief, attributief of bywoordelik: wat gesluit is of gesluit word
- ’n Geslote vektordiagram is ’n versameling vektore op die Cartesiese vlak geteken deur van die kop-na-stert metode gebruik te maak, en dit het ’n resultant met ’n grootte van nul.[1]