gesluit
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | sluit |
| Werkwoordelik | gesluit |
| Naamwoordelik | gesluit, gesluite, geslote |
| Negatief | ongesluit, ongesluite, ongeslote |
- ge•sluit
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat gesluit is of gesluit word
- Ten spyte van die 'gesluit tot na Nuwejaar' nota op die deur, hou mense aan om Lisa by die fabriek te pla.[3]