Gaan na inhoud

gesmelt

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsmelt
Werkwoordelikgesmelt  
Naamwoordelikgesmelt, gesmelte, gesmolte  
Negatiefongesmelt, ongesmelte, ongesmolte
ge•smelt
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van smelt
  2. vorm die lydende vorm van smelt
  1. Ons almal weet wat gebeur as roomys eers gesmelt het en dan teruggeplaas word in die vrieskas: Dit is nooit weer dieselfde nie.[1]
  2. Die goud moet gesmelt word om die onsuiwerhede te verwyder en net die goud te laat agterbly. [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gesmelt is of word
  1. Voeg die suiker en botter of margarien by en roer tot gesmelt. [3]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: melted(en)
Nederlands: gesmolten(nl)