Gaan na inhoud

gesmelte

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsmelt
Werkwoordelikgesmelt  
Naamwoordelikgesmelt, gesmelte, gesmolte  
Negatiefongesmelt, ongesmelte, ongesmolte
ge•smel•te
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gesmelt: wat gesmelt is of het
  1. Gesmelte magnesiet, 'n hoë kwaliteit vuurvaste materiaal, speel 'n belangrike rol in verskillende industriële toepassings.[1]