gesmolte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | smelt |
| Werkwoordelik | gesmelt |
| Naamwoordelik | gesmelt, gesmelte, gesmolte |
| Negatief | ongesmelt, ongesmelte, ongesmolte |
- ge•smol•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief, attributief of bywoordelik: wat gesmelt is of het
- Die matrysholtes word veral aan uiterste toestande onderwerp, soos sikliese temperatuur-verskille, veroorsaak deur die blootstelling aan gesmolte aluminium by meer as 650°C, direk gevolg deur afkoeling in watergebaseerde smeermiddel by temperature van tipies 25°C [1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|