gesond
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | gesond | gesonde | gesonds | |
| Vergrotend | gesonder | gesonders | ||
| Oortreffend | gesondste | |||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| gesonde | gesondes | |||
-
(lêer)
- ge•sond
- Wat 'n goeie kondisie geniet; vry van siekte of afwyking.
- Hier onder is net vyf van die wêreld se gesondste lande, en dalk wil jy moontlik jou volgende reis na Italië, Singapoer, Japan, Ysland of Australië beplan vir 'n gesonde kulinêre ervaring.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|