gesoog
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | soog |
| Werkwoordelik | gesoog |
| Naamwoordelik | gesoogde |
- ge•soog
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Die Akidnognathidae was waarskynlik die eerste organismes wat gesoog het, wat sekerlik een van die belangrikste soogdieragtige kenmerke is.[1]
- Die drie kleintjies heet Romulus en Remus (genoem na Rome se stigters wat deur 'n wolf gesoog is), asook Khaleesi[2]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik wat met melk gevoed word of is
- Net soos die sap wat telkens styg uit die donker aard gesoog deur wortel, stam en kale twyg na bowe na die hemelboog.[3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|