gestaafde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | staaf |
| Werkwoordelik | gestaaf |
| Naamwoordelik | gestaaf, gestaafde |
| Negatief | ongestaaf, ongestaafde |
- ge•staaf•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van gestaaf: wat gestaaf is, ná dit gestaaf is
- Sulke opmerkings, wat sonder gestaafde bewyse en dadelik ná ʼn negatiewe uitspraak gemaak word, kan openbare vertroue in die regbank wegkalwe.[1]