gestaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  staan 
Verlede Tyd  ek   het gestaan      

Open book 01.svg Werkwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

Verlede deelwoord van staan.

   Emojione 1F4DA.svg Voorbeeldsinne

  1. Jan het 'n uur in die ry gestaan.
  2. Hy het opgestaan toe ek met hom praat.
  3. Dit het in die koerant gestaan.
  4. Dis was die huis wat op die bult gestaan het.
  5. Ek het by my besluit gestaan.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels stood(en)
Nederlands gestaan(nl)