gestamel
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | stamel |
| Werkwoordelik | gestamel |
| Naamwoordelik | gestamel, gestamelde |
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- predikatief of bywoordelik: wat gestamel is of word; terwyl dit gestamel word of is.
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gestamel |
- Onsamenhangende woorde
- Ek hoor nou nog die gestamel'' van die ANC-LP Mathole Motshekga wat sê die Grondwet sál gewysig word, met of sonder opposisie-steun. [3]