Gaan na inhoud

gestamelde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordstamel
Werkwoordelikgestamel  
Naamwoordelikgestamel, gestamelde
ge•sta•mel•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van gestamel: wat gestamel is of word; terwyl dit gestamel word of is.
  1. Wat presies lê agter die gestamelde, onsamehangende woordjies van. Jannie, wat wil hy regtig kom wys as hy van buite af inkom? [1]