gesteente
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gesteente | gesteentes |
- ge•steen•te
- (geologie) Min of meer vaste, natuurlik voorkomende, gewoonlik mikroskopies heterogene mengsels van mineraalkorrels, rotsfragmente, organiese of anorganiese uitskeidings of residue van lewende organismes
- Gesteentes is oor die algemeen nie eenvormig (dieselfde) nie en bestaan nie uit presiese strukture wat deur wetenskaplike formules beskryf kan word nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|