Gaan na inhoud

gesubstitueer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordsubstitueer
Werkwoordelikgesubstitueer  
Naamwoordelikgesubstitueer, gesubstitueerd gesubstitueerde  
Negatiefongesubstitueerd ongesubstitueerde
ge•sub•sti•tu•eer
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van substitueer
  2. vorm die lydende vorm van substitueer
  1. Volgens Steevens het die ou uitgawes die woorde soos in die teks aangehaal, bevat; hul is egter gekorrigeer deur dr. Farmer, wat "Good morrow" vir "tomorrow" gesubstitueer het.[1]
  2. Tydens die voorverhoorkonferensie is geboekstaaf dat die appellant ooreenkomstig hofreël 15 as eiser gesubstitueer was [2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat gesubstitueer is of word
  1. Die metatese van asikliese olefiene gesubstitueer met ander koolwaterstofgroepe soos sikloalkiel-, sikloalkeniel- of arielgroepe is ook waargeneem.[3]