getekende
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | teken |
| Werkwoordelik | geteken |
| Naamwoordelik | geteken, getekend, getekende |
| Negatief | ongeteken, ongetekend, ongetekende |
- ge•te•ken•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van getekend: wat geteken is of word
- Die resultant, R , is die vektor wat die stert van die eerste vektor met die kop van die laaste getekende vektor verbind[1]
- ↑ https://www.siyavula.com/downloads/books/science/Gr11_PhysicalSciences_Learner_Afr.pdf Siyavula; natuurwetenskape; graad 11; 2020]